Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Mama k'wil n'man he ! songtekst
Je score:
Mama k'wil n'man he Mama k'wil n'man he ! Watter man my liewe kind ? Wil jy dan n'Fransman he ? Nee mama nee ! n'Franseman die wil ek nie Want "Parlez vous" verstaan ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkerels hier ! Mama k'wil n'man he ! Watter man my liewe kind ? Wil jij dan n'Hollander he ? Nee mama nee ! n'Hollander die wil ek nie Want klompe dra dit sal ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkerels hier ! Mama k'wil n'man he ! Watter man my liewe kind ? Wil jij dan n'Duitser he ? Nee mama nee ! n'Duitserman die wil ek nie Want "schweinefleisch" dit lus ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkerels hier ! Mama k'wil n'man he ! Watter man my liewe kind ? Wil jij dan n'boerszeun he ? Ja mama ja ! n'Boereman die wil ek he In n'boer se arme wil ek le Dit is my plesier Met die boerjongkerels hier ! _____________________