Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Kom ons gaan blomme pluk songtekst
Je score:
Kom ons gaan blomme pluk Dit is weer lente , winter is verbij Kijk toch hoe staan die blom daar in die vlei Is dit nie lieflik ! hul toch nie skoon O om vir altijd tussen hul te woon Refrein Kom ons gaan blomme pluk in die vlei Daar sing die voeltjies vrolik en blij Steel jij'n soentjie , ek sal nie skrik Want voeltjies sal ons nooit nie gaan verklik Ag , ja lief blompies , as ek hul sie staan Dink ek aan tije lank verbij gegaan Hoe ek met alie , as die awend daal Blomme gaan pluk het , same het gedwaal Refrein Maar sij is weg nou , ek es stok alleen Ja soos die blomme , gaan ons almaal heen Sit ek soms sawends buite , op die stoep Is dit kompleet nog , of ek haar hoor roep Refrein --------------------------------