Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Het nationaal lied van Transvaal songtekst
Je score:
Het nationaal lied van Transvaal Die vierkleur van ons dierbaar land Die waai weer o'er Transvaal En wee die godvergeten hand Wat dat weer neer wil haal Waai hoog nou in ons helder lug Transvaalsche vrijheidsvlag Ons vijande is weggevlug Nou blink n'blijer dag Met lage lis haal alb-on Ons vaandel stilweg neer En doet toch net al wat hul kon Dat ons hul vlag moes neer Ons sou dan alles daarbij wen n'Telegraaf en spoor Als ons die rooivlag wou erken Maar dit wou ons ni hoor Vier jaar lank het ons mooi gepraat Om weer ons land te krij Ons vraag jou Brit geen goed of kwaad Gaat weg en laat ons blij Maar toen die Brit ons nog vererg Toen vat ons die geweer Ons was al lank genoeg geterg Nou kon ons tog niet meer En met Gods hulp met ons die juk Van Engeland afgooi Ons is weer vrij geluk geluk Nou waait ons vlag weer mooi Dit het ons heldebloed gekos Mar England nog veel meer So het die heer ons weer verlos Ons geef hem al die eer ----------------------