Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Afrikaans wiegeliedje songtekst
Je score:
Afrikaans wiegeliedje Lantietie , damtietie , doedoe my liefstetjie Moederhartrowertjie , dierbaarste diefstertjie ! Luister hoe fluister die wind deur die boom pietjie Heen en weer wieg hy hom al door die stroompietjie Doedoedoe , bladertjies , slapenstijd nadertjies Doe doe doe , blommetjies , nag is aan t'kommetjies So sing die windjie vir blaartjies en blommetjies Bo in die bloue lug flikker die sterretjies Hemelse brandw<aggies , lampies van verretjies Wakend oor windjies en wolkies en stroompietjies Wakend oor mensies en diertjies en boompietjies Wees maar gerustetjies , slaap maar met lustetjies So sing die sterretjies , stilletjies , verretjies Vuurvliegies , lugliggies , ewige sterretjies Onskuldig ogies en voetjies en handetjies Wie weet hoe ver moet my kleintjie nog ganetjies Ver deur die wereld se kronkels en gangetjies Bly tog maar kleintjies en bly dit maar langetjies Bly maar by moedertjie , kindlief se hoedertjie Slaap in haar arrempies , saggies en warrempies Doe kies dan , doe kies in moeder se arrempies ___________________________