Valeska Muller

Valeska Muller - My simfonie songtekst

Je score:
Ek hoor jou stem roep my oor die wind
Hoor dit lag in die gestalte van ’n kind
Laat die hemel brand
Laat die wêreld stilstaan

Jou hart sing saam in harmonie, in harmonie
Jou hart beskryf my simfonie, my simfonie

Ek’s veilig hier soos die storm bedaar, oh
As die winde genadeloos om my maal, oh
Sien deur jou beurt om my val
Soos die seisoene weer herhaal

Jou hart sing saam in harmonie, in harmonie
Jou hart beskryf my simfonie, my simfonie
Jou hart sing saam in harmonie, in harmonie
Jou hart beskryf my simfonie, my simfonie
Jou hart sing saam in harmonie, in harmonie
Jou hart beskryf my simfonie, my simfonie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Booom Records ZA

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Komt voor op: My simfonie (2019)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden