Tussen Sterre
Tussen Sterre - Vir ewig ’n goeie tyd songtekst
Je score:
(As die son sak laat oor jou mooi gesig ... Guys, ek kort ’n vakansie) Ons tasse gepak Skaars genoeg geld vir drank Kan nie wag vir die pad wat voor ons lê Ons gaan kuier elke dag Maak nie saak of ons nie mag Dis vakansie wat ons graag wil hê As die son sak laat oor jou mooi gesig As ons stap oor Hartenbos se rug Dis net jy wat ek hier langs my wil hê Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê Growwe seesand wat so liggies voet brand Geen ander plek waar ons wil wees Iets koels in die hand en mooi lyfies vol sand As ons kon sou ons net hier aftree As die son sak laat oor jou mooi gesig As ons stap oor Hartenbos se rug Dis net jy wat ek hier langs my wil hê Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê As die son sak laat oor jou mooi gesig As ons stap oor Hartenbos se rug Dis net jy wat ek hier langs my wil hê Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê Vêr weg van die stad, probleme vergete Alles raak weg, dis net jy in vrede Van branders wat sing en mense wat vreugde bring Vêr weg van die stad, probleme vergete Alles raak weg, dis net jy in vrede Van branders wat sing en mense wat vreugde bring As die son sak laat oor jou mooi gesig As ons stap oor Hartenbos se rug Dis net jy wat ek hier langs my wil hê Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê As die son sak laat oor jou mooi gesig As ons stap oor Hartenbos se rug Dis net jy wat ek hier langs my wil hê Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê (Guys, ek kort ’n vakansie)