Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Tjailatyd songtekst
Je score:
5 voor 9 as ek Hatfield sien En die kuier vir die aand is in Duncan straat McGillis tot McGintis op my kitaar geslaan In Maloneys gestaan, op n Donderdag aand... Op ‘n Donderdag aand As die die ore min raak my oë toe Kom die barman om als weg te vat Ek rol die drade op, maak die koffers vol Net die koffie bly oor, om my warm te maak... My warm te maak Jy't gesê vanaand, sal jy kom luister soos gisteraand Mar jou stoel is leeg en my hart is vol Van al die dinge, war ek jou nog wou vra Maar nou is dit vir my weer sulke tyd: Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd Kwart oor 2 as die plek stil raak En die druppels teen die ruite hulle prentjies maak Al n duisend keer hierdie pad gestap, vir n appel en n ui Deur my hart gestap Vir die liefe van die saak Jy't gesê vanaand sal jy kom luister soos gisteraand Maar jou stoel is leeg en my hart is vol Van al die dinge, wat ek jou nog wou vra Maar nou is dit vir my weer sulke tyd: Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd Pak jou kitare vir die reis Al voel jy verlore in die stadsgedruis Jou voete sal jou die plekke wys Gloeiende gesigte sal jou droom laat skyn Die eelte op jou vingers sal weer verdwyn Jy't gesê vanaand sal jy kom luister soos gisteraand Maar jou stoel is leeg en my hart is vol Van al die goeders wat ek jou nog wou vra Maar nou dis dit vir my weer sulke tyd Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd...