Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Onthou jy nog songtekst

Je score:
Onthou jy nog die dae
Van wens ons was al groot
Al ons wysheid en ons vrae
Na die lewe en die dood

Die dag was veertig volle ure
Die nag was net een oogknip kort
En ‘n vesting was die mure om on sheen
Wat later sel sou word

Onthou ny nog die tye
Van liefhe, droom en bou
En die later dae se swye
Om iets van alles te behou

Tog vreemd, die tyd se laaie
Die lewe is so bitter kort
Dat ons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees moet word

Dat ons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees, moet word
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Koos du Plessis

Componist: ?

Publisher: Wildebeest Records

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vreemde stad (2009) , Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden