Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Loslappie mengelmoes songtekst
Je score:
Die trane die rol oor jou bakkie Die trane die rol oor jou bakkie Daar waar die son en die maan ondergaan Bokkie ons moet huis toe gaan Nee, nee, nee, my donna, nee Nee, my donna, nee Nee, my donna, nee Nee, nee, nee, my donna, nee Ek trou nie met 'n loskop donna nie Daar kom die Alibama, die Alibama, die kom oor die see Daar kom die Alibama, die Alibama, die kom oor die see Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Stoksielalleen, amper sonder te gaan Hier sit ek stoksielalleen, ai, stoksielalleen Stoksielalleen, amper sonder te gaan Maar ek wil dans, dans, dans Kan 'n man daar nie? Ek wil dans, dans, dans Tot my (?) Ek wil dans, dans, dans Kan 'n man daar nie? Kan 'n man, kan 'n man daar nie? Kan 'n man, kan 'n man daar nie? Meer groter visse vang nie? Kan, kan 'n man daar nie? Meer groter visse vang nie? Kan, kan 'n man daar nie? Kan, kan 'n man daar nie? Dis 'n lekker ou Jan Dis 'n lekker ou Jan Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan, dierbare ding Dis 'n lekker ou Jan Daar is 'n lekker ou Jan Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan, dierbare ding 1891 Pelgrimsrus Toe byeboer uit die bed opstaan Hy't vas besluit Hy trek hier uit want hy wil na die stiltes gaan En hy pak sy wa, sy ossewa byeboerwa Sy tent en sy donkie saam En hy kom daar op die grootpad aan Oh, die byeboer, byeboer, byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Op sy ossewa, ossewa, byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Blom in die hare en bye wat pla Bring vir die harlekyn nog wyn Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai Van die Kaap tot onder in Saldanhabaai Oh, van die Kaap tot onder in Saldanhabaai Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooi rok voor jou deur Ek wil jou hê, ek gaan jou kry Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooi rok voor jou deur Ek wil jou hê, ek gaan jou kry Al slaan jou ma my driemaal op my kop Dan staan ek op, en kom ek weer Al slaan jou ma my driemaal op my kop Dan staan ek op, en kom ek weer Dan staan ek op, en kom ek weer Ek wens ek het vlerke soos 'n voëltjie Dan vlieg ek maar vir ewig oor die see Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie