Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Hanne songtekst

Je score:
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Waar het ek die
Twee hanne gekry?

Kyk die hanne die
Die twee hanne van my
Die hanne raak oud maar daar's nog nie fout
Met die hanne van 'n ouman ja-nee

Kyk die hanne die
Hulle't hard gewerk
Doodmaak hanne die
Kan bid in die kerk

Kyk die hanne die
Hulle't te lank gewerk
Die hanne is hard die hanne kan slat
Die hanne van 'n ouman ja-nee

Kyk die palms van my
Was mos nooit vol geld
Hier loop die toekoms vir my
Nes paadjies deur die veld

Kyk die hanne van my
Hulle ken net nie geld
Klop aan die deure is net vol vere
Die hanne van 'n ouman ja-nee

Kyk die hanne die
Die hande van my
In my jonger dae
Het hulle lekker gekry

Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Die hare geel het hulle gestreel
Die hanne van 'n ouman ja-nee
Die hanne van 'n ouman ja-nee
Die hanne van 'n ouman ja-nee
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Grootste Treffers 2000 - 2007 , Bring jou hart (Live met Juanita du Plessis) (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden