Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Daar (met Juanita Du Plessis) songtekst
Je score:
Jy hoor my nie As ek fluister Jy kry my nie Ons paaie duister My hart was nog altyd 'n kluis vol geheime In die nag Wat niemand hoor nie Lê my siel verskuil Agter bome Of tussen lyne Van leë akkoorde Jy soek my dalk op 'n plek waar ek nooit sal wees nie Maar as jy net luister As jou hart net luister In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leeg lê daar tussen jou arms, daar Sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is, daar Sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons daar Sal jy my kry Daar sal jy my kry Ek sê soms Wat ek nie bedoel nie Jy verstan my nie Ek weet nie hoekom nie Jou antwoord lê ontbloot voor jou oë sonder woorde Maar jy soek my nie Jy soek nie genoeg nie In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leeg lê daar tussen jou arms, daar Sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is, daar Sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons daar Sal jy my kry Daar sal jy my kry Jy dink jy ken my Dink jy's naby, maar tog is jy vêr van my Kyk net verby my oë Na dit wat dieper lê In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leeg lê daar tussen jou arms daar Sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is, daar Sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons daar Sal jy my kry Daar sal jy my kry Ek weet dis jy oh woah ho ho ho Ek weet dis jy oh woah ho ho ho Wat my sal kry