Talana Vuren
Talana Vuren - Oorlog songtekst
Je score:
Vasgedruk in ´n hoek, donker oë, buite my beheer Elke hou was knou, ek het verloor, ek het oorgegee Maar elke knee sien elke woord sal ek dra Soos die laaste tekens van ´n oorlogsveld Ek het deurgeloop, aangehou, opgestaan Jy het alles gedoen om my mure te kraak Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers Elke woord, elke sin voel vir my soos die begin van die einde Om my hurke vas te vang, rug teen muur innie gang Is dit die einde? Maar elke knee sien elke woord sal ek dra Soos die laaste tekens en bewyse van ´n oorlogsveld Ek het deurgeloop, aangehou, opgestaan Jy het alles gedoen om my mure te kraak Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers Jou woorde tref my siel soos ´n lamp wat my verniel Hou vir hou het jy my weggedryf Ek het deurgedrink, aangehou, opgestaan Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou Ek het deurgedrink, aangehou, opgestaan Jy het alles gedoen om my mure te kraak Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie Die oorlog begin nou eers