Talana Vuren
Talana Vuren - Deur die vure songtekst
Je score:
Hoe raak rook, vlamme, vlamme, vuur? Hoe kom ek daar waar dit voel of alles brand? Hoe kom ek daar? Hoe raak 'n hart as vals so afgedwaal? Hoe kom ek daar waar ek voel of ek myself nie ken? Hoe kom ek daar? En soms op alles voor die vuur Ek moes deur die vure hardloop Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie Jy was altyd daar Ek wil deur die vure sterk staan Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie Jy was altyd daar Ek soek nie een fout Na al die seer Hoe kom ek daar waar dit voel of ek kan asem haal Hoe raak jou seel gesond van elke wond Hoe kom ek daar waar ek voel of ek myself kan hoop Hoe kom ek daar En soms op alles voor die vuur Ek moes deur die vure hardloop Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie Jy was altyd daar Ek wil deur die vure sterk staan Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie Jy was altyd daar Ek moes deur die vuur loop om my te vind waarheen ek gaan Ek was teen die donker indruk maar ek's terug Ek moes deur die vure hardloop Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie Jy was altyd daar Ek wil deur die vure sterk staan Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie Jy was altyd daar