Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr - Tjoklitbeksoentjies songtekst
Je score:
Ek is ek en ek's jou gek Jy is jy want jy is vry Agter jou aan daar kom ek aan Ek is hier te kort en daar te lank Vir jou is alles net vir nou Jy weet vir my is dit lewenslank Sonder jou tjoklitbeksoentjies So sag soos katoentjies Is my hart weer in stukke gekneus Jou tjoklitbeksoentjies So rond soos pampoentjies So nat soos 'n worshond se neus Ek is ek en dis my plek My tafel is vir twee gedek Met tjoklits vir my as ek ophou huil Ek's hier gekwes en daar gewond Ek gee bes, soos tjoklits lĂȘ, stukkies van jou in my lewe rond Sonder jou tjoklitbeksoentjies Is ek onvoldoentjies 'n halwe boks tjoklits is leeg Jou tjoklitbeksoentjies Gereeld soos seisoentjies Is my lewe bittersuurdeeg Ek's jou held maar ek sal smelt sonder jou, om my gevou, soos liefde gesink in papiertjies wat blink