Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr & Platteland (rolprent) - Steve Hofmeyr - Baas van die plaas songtekst
Je score:
Hierdie wêreld is soos my speelgrond Hierdie mense hoort aan my Hierdie strate en geboue, ag man, alles in die kontrei Hierdie wêreld hoort aan my Ek's 'n nice ou, vra maar rond Barmhartig, lief vir my Ek gee net en ek vra niks Ja, vra die mense onder my Want ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ek is baas van die plaas En ek maak groot geraas Ek's die liefde en die pyn Ek's die son wat op jou skyn So hou jou bek, gee als vir my Hierdie wêreld hoort aan my Want ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ek is baas van die plaas En ek maak groot geraas Mike G., Mike Ferreira, dis my naam Staan op alles waar jy gaan Want dis my wet wat net hier werk En alles wat jy het is gemerk Want ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas) Ek is baas van die plaas En ek maak groot geraas