Stef Bos
Stef Bos - Moenie weggaan nie (uit Liefde voor muziek) songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
Heb in een ver verleden les gegeven in het Afrikaans, in Zuid-Afrika, dus hoofdzakelijk hier de aanpassingen naar het Afrikaans gemaakt.
Je moenie weggaan nie Maak die deur nie toe Houdt dit oop vir ons Ook al is jy moeg Van weer probeer en opnuut begin Terwyl ons weert dit maakt nie sin Ek is nog nie reg Ek wil nog veg Vir jou, vir my Vir die ewigheid Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Ook al is die vuur lankal gedoof Dis nog nie dood Die vlamme kan weer op ’n dag soos vroeër brand En hierdie tyd van verwyt gaat verby Solank jy net die deur nie sluit Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie En ek speel vir jou die rol van prins Dat veg met 'n monster om die liefde te vind En ek vlieg deur die wolke naar 'n land van goud Op 'n skip met spoke, almal vir jou Dwars deur die storm, dwars deur die nag Solank jy errens op my wag Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Maar as jy gaan Kus ek die grond Volg soos 'n hond Soos die skadu, van jou skadu Herhaal die woorde uit jouw mond Want ek is niks, ek is niemand Sonder jou Sonder ons Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie