Stef Bos
Stef Bos - Komatiepoort songtekst
Je score:
Daar is altyd ‘n wêreld Wat jy nog nie ken nie Daar is altyd ‘n taal Wat ons nie verstaan nie ‘n Deel van jouself Waarvan jy vergeet het Daar is altyd ‘n pad Wat jy nog moet gaan Daar is altyd nog ruimte Verby die einde Daar is altyd ‘n stem Van binne wat praat Daar is altyd ‘n wonder Wat ons nie kan verklaar nie Daar is altyd bagasie Om agter te laat Daar is altyd ‘n lied Vir die wat wil sing Daar is altyd ‘n son Al sien jy die maan Daar is altyd ‘n wêreld Wat ons nog nie ken nie Daar is altyd een grens Om over te gaan Daar is altyd ‘n insig Wat ons nie ken nie Al lees ons die toekoms Voorspel ons die weer Daars altyd ‘n uitsig By God se venster Daars altyd nog lesse Wat ons kan leer Daars altyd ‘n poort Soos by Komatie Daars altyd ‘n grens Om verby te beweeg Daars altyd mense Wat glo in die liefde Daars altyd ‘n lewe Wat jy nog kan leef Daar is altyd ‘n lied Vir die wat wil sing Daar is altyd ‘n son Al sien jy die maan Daars altyd ‘n wêreld Wat ons nog nie ken nie Daar is altyd ‘n grens Om over te gaan