Snotkop
Snotkop - Agter Op My Fiets (reg) songtekst
Je score:
Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarna toe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg Ek ken jou nog nie maar jy lyk nes barbie En dis alles dalk te danke aan die bacardi Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig Aan jou lyfie o so mooi, 'n bietjie oorgewig En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug Want ek het 'n nuwe fiets en ja ek wil jou lift So vergeet die trein, vergeet die bus Spring maar agter op my fiets Hier waar dit lekker is En op pad vertel ek jou wat jy graag wil hoor Met jou arms om my lui my klokkie oor en oor Noem my trompie en saam is ons die boksombende Lekker boudjies soos kersgeskenke Maar die volgende oggend was ek heel geskok Agter op my fiets hy jy vir my gejok Jy wou net my fiets met al die kêrels deel En toe ek sien het sy my fiets gesteel Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarna toe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg Ek ken jou nog nie maar jy lyk nes minki En dis alles dalk te danke aan die 15 whiskeys So vergeet van als, ek het 'n nuwe fiets En jy sal pas hier agter op hom Net soos in die flieks Miskien is dit 'n plan om hiervan weg te gaan Na 'n ander plek hier êrens hier ver vandaan Na parys of na rome of na milan Of soos e.t. Op sy fiets ver weg oor die maan En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor nie Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie So nou is ek op reg en leer van al my foute Maar daar's nie fout nie kyk haar lekker boude Soveel lekker dinge wat ons saam kan doen Baby hou maar vas want ek gaan jou soen More word jy wakker dis wat jy sal weet Met my fiets het ek jou hart gesteel Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarna toe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg My laaste paar sente was verseker Die beste paar sente van my lewe En as ek nie my sente uitgegee het Dan kon jy nie hier agter op Daar gestaan met jou hoë hakke Voor my, toe word daar 'n dier wakker Al die sterre verblind deur jou oorbelle Sorry, moes myself seker voorgestel het Snotkop, ek het 'n paar voorstelle Sexy, jy sien ek vind jou heel gesellig Ek en jy, hier op my fiets ons vat dit bietjie verder Maanskyn, dans, ons kyk die sterre Drie, vier bottels wyn wat ons bestel het Glo my as ek jou soen kry jy baie lekker Maar eerder sê ek niks Spring maar agter op dan gee ek jou 'n lift Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarna toe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg