Shine4

Shine4 & Nicholis Louw - Net die een vir my songtekst

Je score:
Maia Hie
Maia Hoe
Maia Haa
Maia Ha Ha (x3)

Onthou – ons soen – gisteraand – tien uit tien
Wil net sê jou bruin oë kyk regdeur my, deur my hart
Hello - Hello – ek ´s uit – los ´n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gisteraand se fliek

Ek wil jou sê jy´s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Wil jou sê jyssie een vir my (x2)

Ek moet jou sien vanaand ag toe nou
Sê ja, tel op jou foon, sê „Ja” as ek jou vra

Hello Hello - ek´s nogsteeds uit - los ´n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gisteraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy´s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Wil jou sê jyssie een vir my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Cover van: O-Zone - Dragostea din tei (2004, Roemeens)

Vertalingen: Engels

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden