Sarie (Tydskrif)

Sarie (Tydskrif) - Jay en Lianie - Toe stop my hart songtekst

Je score:
[Lianie]
Ek het gedroom van ´n plek, waar die son nooit gaan set
Jy was daar in ´n tronk, en ek moes jou kom red, my baby
Met als wat ek het, my baby

[Jay]
En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van ´n plek
Mis jou te veel om te sê, ek voel ´n mes teen my nek
En my asem raak min, my baby
Ek vra jou maak gou, my baby

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar ´n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou

[Jay]
Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet
Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet
En as ek alles kon terug draai baby
Sou ek my wou terug waai baby

[Lianie]
Tot hier by my soos dit was, waar ons ´n lewe kon bou
Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou
Op jou sal ek nooit kan opgee baby
Dit belowe ek jou my baby

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar ´n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou

[Brug]
Want elke tree saam met jou my baby
Los ons al die seer agter ons baby

[Koor]
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart, is daar ´n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou
Dit alles vir jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: 2012 se grootste liefdestreffers (2012)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden