Ricus Nel

Snotkop & Ricus Nel - Boerepompie (met Snotkop) songtekst

Je score:
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas
Daar’s hy:

Hey Rikkie, da’s lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite

Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê
Maar in die pubs en klubs is waar die aksie wag
En op die hoek van die straat is waar my Mustang staan

Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brandewyn te duur

Maar die plaas is stil (maar dis lekker)
Jy moet koeie melk (maar dis lekker)
En daar’s nie Uber nie (check my trekker)
Maar laaik konsertina
Ja, die girls laaik dit ook

Almal laaik van ’n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal laaik van ’n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal laaik van ’n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ’n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Hey Snottie, dis net geboue en ruite
Nou waar’s daai girls met die kuite?
Nee, hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien

Hier op die plaas slaap ek agt uur, dan’s dit ligte uit
En vier uur is ek op, dan eet ek boerbeskuit

Nee, ons moet twee uur môreoggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou ’n garage by, yes
Die liggies is te veel (dis lekker)
Die geraas maak my mal (dis lekker)
Waar’s die haan wat kraai? (hy smaak lekker)
Ag wat, check my konsertina

Ja, ek laaik hom ook

Almal laaik van ’n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal laaik van ’n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal laaik van ’n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ’n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Whoo-hoo!
’n Bietjie trek (’n bietjie trek)
’n Bietjie stoot (en ’n bietjie stoot)
Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot
’n Bietjie in (’n bietjie in)
’n Bietjie uit (en ’n bietjie uit)
Laat die donkielong-kelong jou lekker kry (oh, dis lekker)

Almal laaik van ’n boerepompie
(’n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal laaik van ’n boerepompie
(’n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal laaik van ’n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ’n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie

Almal laaik van ’n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal laaik van ’n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal laaik van ’n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ’n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Want ’n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Rikkie my bra, ons is eintlik maar dieselfde
Awê, Snottie, awê
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Pure Plaas (2019)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden