Riana Nel
Riana Nel - Weier songtekst
Je score:
As die ligte vervlou En ek die stem weer onthou Tussen die mure van jou ma se kombuis Jy sê jy soek ‘n begin En ek is net ‘n vriendin Maar jy sê ek wens daar was meer tussen ons Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop En van gister tot nou as jy my dalk nog onthou Verander alles in jou ma se kombuis Is alles net soos dit was, so hoekom lyk jy verras? Ek was moeg gesit en wag net vir jou Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is ’n môre Na vandag se gebeure weet ek dis seker daar‘s iets wat jy net nie hoor Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop