Riana Nel

Riana Nel - As Jy Dit Bedoel songtekst

Je score:
Hier staan ons op ’n Sondag en ek onhou soos gister
Ek sien nou nog jou glimlag en alles wat my hart voor anker
Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
Sê my dis nie wat ek dink
My gedagtes verdrink, jy's te stil

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel
Soos die aarde wat smag na die reën
Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy voel
Ek wil weet wat jy voel

Hier staan ons jare later, verdwaal in jou oë soos gister
Ek kan sien jy kom dit agter
Jy sien al my vrae verminder
Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel
Soos die aarde wat smag na die reën
Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy voel
Ek wil weet wat jy voel

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel
En soos die aarde wat smag na die reën
Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy voel
Ek wil weet wat jy voel
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jy Sal Weet (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden