Refentse
Refentse - Halala Afrika songtekst
Je score:
Toe die wêreld hier nog jong was en die horison wyd en oop Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop Klink die roepstem van die vroue oor die heuwels van die land: Halala, halala, ewig is ons Afrika Halala, halala, ewig is ons Afrika Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami, Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke Hmmm-hmmm Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see Om te vra vir kos en water, vir bly vir so veel meer En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil Vir die ghettos van die stede is ons koperdraad gegee Halala, halala, ewig is ons Afrika Halala, halala, ewig is ons Afrika Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami, Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke Hmmm-hmmm Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal En die mense word die slawe hier want die mense word betaal Om te tonnel in die aarde, elke greintjie uit te haal En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad En van die olifant tot die gemsbok, al die diere moes kom buig Voor die mag van die grootwildjagter, voor die mag van sy groot geweer Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers Halala, halala, ewig is ons Afrika Halala, halala, ewig is ons Afrika Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika Sasidjapolutjoloythina Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika