Patricia Lewis
Patricia Lewis - Doodgewoon songtekst
Je score:
'n Liedjie speel op die radio Tussen die voorhuis saam met jou Nog 'n week is weer verby En die naweek lê voor As ek en jy soms bietjie dorp toe ry Dan lag en praat ons die tyd verby Ek hou van jou want jy's maar net doodgewoon Doodgewone man kry 'n salaris Doodgewone man wat altyd daar is Die lewe gaan maar sy gewone gang Gee vir my 'n doodgewone man Al die wêreld en al sy rykdom En die mense wat net wil oorkom As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon Jy's stil en sterk en jy is weer by my Die jare vlieg soos in 'n droom verby Kinders gister klim vandag 'n skildblaar boot Ek kyk na jou en sien jou ouer word Die lewe is so bitter koud Ek's lief vir jou want jy is steeds maar doodgewoon Doodgewone man kry 'n salaris Doodgewone man wat altyd daar is Die lewe gaan maar sy gewone gang Gee vir my 'n doodgewone man Al die wêreld en al sy rykdom En die mense wat net wil oorkom As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon Doodgewone man kry 'n salaris Doodgewone man wat altyd daar is Die lewe gaan maar sy gewone gang Gee vir my 'n doodgewone man Al die wêreld en al sy rykdom En die mense wat net wil oorkom As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon Doodgewoon