Nicholis Louw

Nicholis Louw - Ek's nog hier songtekst

Je score:
Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou
En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg
En tussen ons is als vergewe, want die son daar is nou weg

En my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat

Babe jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verby
Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jou
Hier waar ek is, is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou

Sien my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat

Jy verstaan nie hoe dit voel nie
Om hier voor jou te kan staan
Maar ek mag nie met jou praat nie
Want ek praat nou 'n ander taal
Probeer verstaan

En my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat (x2)

Wegvat
Kon wegvat
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2004

Taal: Afrikaans

Komt voor op: My Hart Is Aan Die Brand (2004)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden