Nádine
Nádine - 1000 Keer songtekst
Je score:
Ek bly stadig teen my dagboek vanaand Met kringe om jou nou getrek Golwe dans om die silwer blou see En in my gedagtes met elke tree Trek dit my hart se gordyne toe Dit moet jy weet Ek sal wel vergeet dis verby 1000 keer my hart aan jou gegee 1000 keer jou naam weer uitgevee Met die kring om jou naam Kon ek lewe (kon ek lewe) 1000 keer my hart aan jou gegee 1000 keer jou naam weer uitgevee Jy kom weer elke keer dis verby Saam met my het jy al mos gedink Die lewe draai alleen om jou Met my hart in jou hande Hoe kon dit dan anders Jy weet ek's lief vir jou Soos die golwe in die silwer blou see Dit moet jy weet Maak net my dagboek toe en vergeet 1000 keer my hart aan jou gegee 1000 keer jou naam weer uitgevee Met die kring om jou naam Kon ek lewe (kon ek lewe) 1000 keer my hart aan jou gegee 1000 keer jou naam weer uitgevee Jy kom weer elke keer dis verby Duisend keer Duisend keer 1000 keer my hart aan jou gegee 1000 keer jou naam weer uitgevee Jy kom weer elke keer dis verby Jy kom weer elke keer dis verby