Mwah!
Mwah! - Gee gee gee songtekst
Je score:
My liefde vir jou was baie sterk Ek was baie stil en op my plek Ek het gesukkel om te weet waar ons staan Ek was so alleen al was ons saam Gevoelens en emosies moes ek altyd keer Maar so het ek dalk my les geleer Ek het jou soos ´n boek gelees Jy was nog altyd verveeld En ek gee, gee, gee my alles vir jou En jy neem, neem, neem net sonder berou Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou Dis verby tussen my en jou En ek´s klaar probeer om my hart te gee Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer Dis verby, dis verby, dis verby tussen jou en my My liefde was soos ´n one way street Jy neem en neem maar ek is klaar Ek´t gesukkel om te weet waar ons staan Want jy bly uit tot laat in die aand Gevoelens en emosies moes ek altyd keer Maar so het ek dalk my les geleer Ek het jou soos ´n boek gelees Jy was nog altyd verveeld En ek gee, gee, gee my alles vir jou En jy neem, neem, neem net sonder berou Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou Dis verby tussen my en jou Ek is klaar probeer om my hart te gee Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer Dis verby, dis verby, dis verby tussen jou en my Waar is jy gewees toe ek jou hier wou hê? Nou is ek bevrees jy het die laaste woord vir my gesê Waar was jy gewees tot die storms gaan lê? Nou het ek geleer ek het te veel liefde in jou belê En ek gee my alles vir jou En jy neem net sonder berou Jy moet weet ek het jou vertrou Dis verby, dis verby En ek gee, gee, gee my alles vir jou En jy neem, neem, neem net sonder berou Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou Dis verby tussen my en jou En ek is klaar probeer om my hart te gee Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer Dis verby, dis verby, dis verby tussen jou en my