Mwah!

Mwah! - Ek vra mooi (Kyk na my) songtekst

Je score:
Ek vra mooi, ek vra mooi

Daar is nie genoeg tyd op hierdie aarde
Selfs al kon ons honderd jare uitleef, saam leef
’n Leeftyd saam met jou was nie genoeg nie
Al ons herinneringe is al lankal verlore, is ons verlore
Maar as jy my net kan sien
Ek weet ek en jy moet beter as dit verdien

Kyk na my
As jy my sien sal jy verstaan
Kyk na my
Dit kan nie langer wag nie
Kyk na my
Vee jou vingers oor my trane
Kyk na my
Ek kan niks meer verwag nie

Ek vra mooi
Kyk net na my
Ek vra mooi
Kyk net na my

Die fotos wat ons deel in ons gedagtes
Het jou verlaat, maar lê nou swaarder op my, oor my
Al wat ek kan vra is ’n sekonde
Net ’n oomblik sodat ek jou sonde vergewe
Jy is my lewe
Maar as jy my net kan sien
Ek weet ek en jy moet beter as dit verdien

Kyk na my
As jy my sien sal jy verstaan
Kyk na my
Dit kan nie langer wag nie
Kyk na my
Vee jou vingers oor my trane
Kyk na my
Ek kan niks meer verwag nie

Ek vra mooi
Kyk net na my
Ek vra mooi
Kyk net na my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Nuwe Begin (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden