moniQue
moniQue - Pienk Champagne songtekst
Je score:
Jy's sterker as 'n storm Jy's wilder as die wind Jy kyk nog na die wêreld, deur die oë van 'n kind Jou speelgrond is die somer Jy maak net soos jy wil Jy vlei my met jou woorde, maak die wêreld om my stil Want jy soen is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Ek het rusteloos gewonder Ek moes op my eie staan Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan My lewe is 'n raaisel Jy lees my soos 'n boek As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek Want jou soen is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Pienk Champagne Jou soen, jou soen, jou soen Jou soen, is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Soen soos pienk Champagne Pienk Champagne