Meg Skyler

Meg Skyler - Laaste Soen songtekst

Je score:

As ek opstaan word ek wakker
Soos ’n kind se deur die kort
Kort ek vir jou, kort ek vir jou

Dis donker as jy van my is
Die lus skyn as jy naby is
Kort ek vir jou, kort ek vir jou

Aksies praat met woorde
Die ritme sal bly staan
Gevoelens is akkorde
Sal jy my ooit verstaan?

As ek nie jou laaste soen kan wees
Sou jy my nooit vergeet nie
As ek nie jou hand styf vashou
Sou jy my nooit verlaat nie

As ek nie jou laaste soen kan wees
Sou jy my nooit vergeet nie
Tye kom en tye gaan
So ek kom en gaan nie

So kom en gaan nie

Jy glimlag in my drome
My gedagtes soos ’n koor
Kort jy al vir my?
Kort jy al vir my?
My brein is die verloorder
My hart het oorgewen
Kort jy al vir my?
Kort jy al vir my?

Aksies praat met woorde
Die ritme sal bly staan
Gevoelens is akkorde
Sal jy my ooit verstaan?

As ek nie jou laaste soen kan wees
Sou jy my nooit vergeet nie
As ek nie jou hand styf vashou
Sou jy my nooit verlaat nie

As ek nie jou laaste soen kan wees
Sou jy my nooit vergeet nie
Tye kom en tye gaan
So ek kom en gaan nie

So kom en gaan nie

As ek nie jou laaste soen kan wees ...
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Laaste Soen (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden