Matthew10

Matthew10 - Hemelse Skildery songtekst

Je score:
U het ons gemaak
Elke kultuur en volk
‘n Kleur spektrum wat aan ons U skepping vertolk
Selfs elke nasie oor hierdie wêreld verspreid
Kom vanuit U handewerk

Van Gogh, Michelangelo
Rembrandt tot Leonardo
Geen kuns en geen beeldhou
Kan by U skepping kers vashou

‘n Mens kaleidoskoop
‘n Palet vanuit God se oogpunt
‘n Hemelse skildery
Slegs sienbaar van ’n liefde se oogpunt

´n Skoon leë bladsy het U met kleur versier
Dis kuns in wording
U kwas op ´n vel papier
Met elke streep en lyn is ons in U beeld geskep
Ons is U meesterstuk

Van Gogh, Michelangelo
Rembrandt tot Leonardo
Geen kuns en geen beeldhou
Kan by U skepping kers vashou

‘n Mens kaleidoskoop
‘n Palet vanuit God se oogpunt
‘n Hemelse skildery
Slegs sienbaar van ’n liefde se oogpunt

‘n Mens kaleidoskoop
‘n Palet vanuit God se oogpunt
‘n Hemelse skildery
Slegs sienbaar van ’n liefde se oogpunt

´n Mens so kompleks en so volmaak
Ons is almal dieselfde
So waarom die haat?
So ek vra jou die vraag:
Is jy in staat om kleur te wardeer
en rasisme te staak?

Van Gogh, Michelangelo
Rembrandt tot Leonardo
Geen kuns en geen beeldhou
Kan by U skepping kers vashou

Van Gogh, Michelangelo
Rembrandt tot Leonardo
Geen kuns en geen beeldhou
Kan by U skepping kers vashou

‘n Mens kaleidoskoop
‘n Palet vanuit God se oogpunt
‘n Hemelse skildery
Slegs sienbaar van ’n liefde se oogpunt
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden