Marius Strydom

Marius Strydom - Ek verlang na jou songtekst

Je score:
As jy wegbly nooit te lank raak
En die ure jou te seer maak
Jou nuwe liefde is `n byesak
En jou trane in my droog raak

Pak jou hoed en jou rugsak
Los jou tent en jou slaapsak
Sit jou trots in jou broeksak
En vat die pad na waar dit saak maak

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek sal wag net vir jou
Jou in my arms vou
Bring jou hier, maak gou!
Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou by jou nuwe liefde bly
Waar die son saands gaan sak
Sal ek vir jou wag
So bring jou hier na my

As my verlange aan jou hart raak
Moet jy weet is waar dit saak maak
Moenie twyfel oor môre
En vergeet van al jou sorge

Ek (…?...) as ek opstaan
En ek wonder as jy eensaam
Dis alleen hier sonder jou
So bring jou hier, maak gou!

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek sal wag net vir jou
Jou in my arms vou
Bring jou hier, maak gou!

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou by jou nuwe liefde bly
Waar die son saands gaan sak
Sal ek vir jou wag
So bring jou hier na my

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek sal wag net vir jou
Jou in my arms vou
Bring jou hier, maak gou!

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou by jou nuwe liefde bly
Waar die son saands gaan sak
Sal ek vir jou wag
So bring jou hier na my

Waar die son saands gaan sak
Sal ek vir jou wag
So bring jou hier na my

Bring jou hier na my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Ek verlang na jou (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden