Lieze Stassen

Lieze Stassen - Bokkie songtekst

Je score:

Bokkie, sal jy by my kom lê?
Bokkie, weet jy waar al die liefde lê?
Het jy die sout van my trane geproe?
Dis die trane wat rol oor jou (huis toe gaan)

Sê nie nee nie, sê ja!
Sê nie nee nie, sê net ja!
Sê nie nee nie, sê ja!
Sê net ja, my bokkie, jy kom my vra (huis toe gaan)

Bokkie, wil jy vir my ook hê?
Bokkie, kom jy nou om die woord te sê?
Weet jy waar al my liefde lê?
Is dit daar waar die son en die maan ondergaan? (huis toe gaan)

Sê nie nee nie, sê ja!
Sê nie nee nie, of sê net ja!
Sê nie nee nie, sê ja!
Sê net ja, my bokkie, jy kom my vra (huis toe gaan)

(Nee, nee, nee, ek verlang nie, ek vry nie met ’n loskop dolla nie)
Jy vry nie met ’n loskop dolla nie
My liefde is nie vir hollang nie
Vat my hand en hou my vas

Sê nie nee nie, sê ja!
Sê nie nee nie of sê net ja!
Sê nie nee nie, sê ja!
Sê net ja, my bokkie, jy kom my vra (huis toe gaan)

Sê nie nee nie, sê ja!
Sê nie nee nie, sê net ja!
Sê nie nee nie, sê ja!
Sê net ja, my bokkie, jy kom my vra, jy kom my vra (huis toe gaan)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Lieze Stassen

Componist: Lieze Stassen

Publisher: Music For Africa, Meerendal

Details:

Uitgegeven in: 1997

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Thula (1997)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden