Lianie May
Lianie May - Vergeet my nie songtekst
Je score:
Wat sal dit vat om `n 100 myl te loop? Wat sal dit vat om `n plekkie te herdoop? Wat sal dit vat om jou hier te kan hê, my lief? Wat sal dit vat? Wat sal dit vat om te offer wat jy vra? Wat sal dit vat om die seer alleen te dra? Wat sal dit vat om ons lewe terug te hê? Soos die eerste dat toe jou oë op myne lê Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan Vergeet my nie Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are Wat sal dit vat om ons kinders te leer loop? As ons met hul geskei word deur die dood Sal jy vir my die Onse Vader bid? Sal ek en jy Hom altyd eerste sit? Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan Vergeet my nie Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are Bewaar jou, bewaar Sy woorde wat jou lei, weer terug na my Op my knieë, daar sal jy my kry Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan Vergeet my nie Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan Vergeet my nie Ek`s so alleen, kom bring die reën, en vloei deur my are Vergeet my nie