Lianie May
Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Goeie Oue Tyd songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
Oorspronkelijke Schots versie: Auld Lang Syne https://nl.wikipedia.org/wiki/Auld_Lang_Syne
Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei, verbind deur al die lief en leed in tye lank verby Ons drink ’n bier by die waenhuis Vanaand is dit Mosselbaai Ons sny dit af by die strandhuis Dis rooiwyn en lekker braai Ry af tot Hermanus Vanaand gaan die rokkies waai Die goeie oue tyd Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd Ons trek na die weskus, by Ysies ’n snoekie braai Die aand in Flamingo maak ons ’n groot lawaai Môre gaan ons kreef duik en mooi lyk op Lambertsbaai Die goeie oue tyd Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei, verbind deur al die lief en leed in tye lank verby Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei, verbind deur al die lief en leed in tye lank verby