Kurt Darren
Kurt Darren - Wegkruipertjie songtekst
Je score:
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is As ek lank genoeg op een noot aanhou sal jy vir my kry As ek aan en aan en aanhou vir jou staar Moet ek opgaan na 'n hoër wysie Of laer as dit vir jou sal wys ek soek jou Ek roep jou, maar ek kry jou nie...Wegkruipertjie Ek maak my oë toe en tel tot tien Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie Ek krap my kop as jou spore wegraak Want waar dit stop is so reg by my hart Ek maak my oë toe en tel tot twintig Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig En skielik hoor ek jou sê, sy's myne Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is As ek lank genoeg jou game speel sal jy ophou met my mors As ek oor en oor en oor my hart laat smag Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep Of later eers my liefde soek Jy kan nie, ek sal nie, so jy kry my nie...wegkruipertjie Ek maak my oë toe en tel tot tien Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie Ek krap my kop as jou spore wegraak Want waar dit stop is so reg by my hart Ek maak my oë toe en tel tot twintig Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig En skielik hoor ek jou sê, sy's myne Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is Sê my, sê my bly jy nou altyd vermis Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is Ek soek jou, roep jou, kry jou nêrens nie. Ek maak my oë toe en tel tot tien Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie Ek krap my kop as jou spore wegraak Want waar dit stop is so reg by my hart Ek maak my oë toe en tel tot twintig Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig En skielik hoor ek jou sê, sy's myne Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is Sê my, sê my...wegkruipertjie