Koos Kombuis

Koos Kombuis - Huisie By Die See gitaar tab

Je score:
Koos Kombuis - Huisie By Die See
--------------------------------

 D                          G
Almal wil 'n huisie by die see h?
 D                            A
Almal hoop die struggle is verby
 D                         G
Almal s? die lewe is eers more
      D          A       D
Maar more is te laat vir my

 D                                   G
Almal s? hulle wil 'n huisie by die see h?
     D                                   A
Ja, almal s? hulle wil 'n huisie by die see h?
          D
Met 'n computer en internet
       G
En 'n gietyster met dubbelbed
 D
Lewe ons sentraal en ook so vaal
          A                 D
Ek en my eie lewensmaat so kaal
 A                            D
Ons wil net 'n huisie by die see h?

Almal wil 'n huisie by die see h?
Almal hoop die struggle is verby
Almal s? die lewe is eers more
Maar more is te laat vir my

 D                                         G
Almal s? hulle wil 'n Amerikaanse paspoort h?
              D                                         A
Dis net "ja" almal s? hulle wil 'n Amerikaanse paspoort h?
          D           G
Want die lewe hier is fokol werd
       A                D
Ons survive net op die hond se stert
        D                        G
Pornografie laat al ons kinders hyg
            D                 A
Terwyl die prys van drank en petrol styg
     D
Die truth commision is nou eers klaar
            G
Ons wag al ure in die bar
         D               A
In die democracy het ons fokol s?
                                    D
Ons wil net 'n Amerikaanse paspoort h?
 D
Maar as ons dit nie kan kry nie
                 A                              G  D
Dan wil ons ten minste 'n fokken huisie by die see h?


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
 This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Gallo Record Company

Details:

Uitgegeven in: 1997

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Greatest Hits (2000)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden