Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld & Sarie (Tydskrif) - Sonder jou songtekst

Je score:
As jy kon hoor wat my pla
Sal jy verstaan as ek jou wou vra
Want ons tyd het verby gegaan en
Sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker, sterker as ooit

Sonder jou is ek minder alleen
Sonder jou staan ek meer in die reën
Sonder jou is daar niks wat my keer
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou bly ’n glimlag my by
Sonder jou, wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet

Jy’t altyd te maklik gepraat
So of jou woorde jou sterker kon maak
Ek sien regdeur jou, en dis nou te laat
Want sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker, sterker as ooit

Sonder jou is ek minder alleen
Sonder jou staan ek meer in die reën
Sonder jou is daar niks wat my keer
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou bly ’n glimlag my by
Sonder jou, wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet

Nou staan jy in arms gevou
Soos ek wegloop van jou
Ek sal jou nog vir lank onthou

Sonder jou is ek minder alleen
Sonder jou staan ek meer in die reën
Sonder jou is daar niks wat my keer
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou bly ’n glimlag my by
Sonder jou, wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet

Is ek minder alleen
Sonder jou staan ek meer in die reën
Sonder jou is daar niks wat my keer
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou bly ’n glimlag my by
Sonder jou, wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden