Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Daars ‘n storm songtekst
Je score:
Ek soek na dinge rondom my Daars soveel vrae wat onbeantwoord bly Hoor jy die stiltes in jou hart Of soek jy ook na hoe dit alles was Want daars ‘n storm wat wil losbreek En nog dinge wat ons wegsteek En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor Hoe sal ons dit kon regmaak En jy weet daar bly nog redes Vir die trane en al die kere Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry Dat ons alles kon vermy Ek hoor jou roep hier binne my Ek ken die goed wat jou so seer laat kry En al die vrae wat jy ook het Al sou ons als weet sou ons dit dan kon red Want daars ‘n storm wat wil losbreek En nog dinge wat ons wegsteek En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor Hoe sal ons dit kon regmaak En jy weet daar bly nog redes Vir die trane en al die kere Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry Dat ons alles kon vermy En ek sal alles [? ... geev ri jou as jy ook wou Dis de liefde wat ons hou ...?] Want daars ‘n storm wat wil losbreek En nog dinge wat ons wegsteek En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor Hoe sal ons dit kon regmaak En jy weet daar bly nog redes Vir die trane en al die kere Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry Dat ons alles kon vermy Want daars ‘n storm Want daars ‘n storm En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor Hoe sal ons dit kon regmaak En jy weet daar bly nog redes Vir die trane en al die kere Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry Dat ons alles kon vermy Daars ‘n storm