Juanita du Plessis
Juanita du Plessis - Tsitsikamawoud songtekst
Je score:
En soos die tyd aangly Bly hy nou hier by my Waar die Stormsrivier sy eerste water kry Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud My hart was vasgevang Tsitsikamawoud Net wat ek verlang Tsitsikamawoud 'n Doudruppel se glinster het aan sy baard gehang En nou is ons twee getroud Tsitsikamawoud En soos die tyd aangly Bly hy nou hier by my Waar die Stormsrivier sy eerste water kry Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud En soms kom van ons vriende makietie hou by ons Dan huil die konsertina, ons dans dat dit so gons Dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees En ons leef, ek en hy, van die hele wêreld vry My hart was vasgevang Tsitsikamawoud Net wat ek verlang Tsitsikamawoud 'n Doudruppel se glinster het aan sy baard gehang En nou is ons twee getroud Tsitsikamawoud En soos die tyd aangly Bly hy nou hier by my Waar die Stormsrivier sy eerste water kry Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud En soms kom van ons vriende makietie hou by ons Dan huil die konsertina, ons dans dat dit so gons Dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees En ons leef, ek en hy, van die hele wêreld vry En soos die tyd aangly Bly hy nou hier by my Waar die Stormsrivier sy eerste water kry Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud