Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Op Blouberg Se Strand songtekst

Je score:
die golwe weet waar breek die branders

hulle dink hulle is vry

die wolke wentel om die hemel maar op die winde moet hul ry

dis vroeg in die dag op blouberg se strand

die wind gaan nog waai die son gaan nog brand

maar dis koel in die lang nag

en ons groet die dag



goeie more my sonskyn goeie more my kind

kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind

die sand sal ons skroei en die strale sal brand

maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand



daar is wit gekalkte huise en ou tafelberg

daar is hengelaars met stok en hoed wat vroeg visse tel

my pa se my kind ons moet swart mossels vind

ons is lief vir die see ek is lief vir my kind

ja dit is koel na die lang nag en ons groet die dag



goeie more my sonskyn goeie more my kind

kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind

die son sal ons skroei en die strale sal brand

ooh maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand



goeie more my sonskyn goeie more my kind

kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind

die son sal ons skroei en die strale sal brand

maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden