Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Jou volla songtekst

Je score:
Bring jou volla want daar's plek vir twee
Dan nooi ek jou vir 'n koppie tee
Jy hoef niks te sê nie, solank ek net vir jou kan kyk
As jy vir my jou liedjie bring
Sal ek dit uit my hart uit sing
Ja, die vonkel in jou oë laat alles sommer beter lyk

Want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my, aha
Kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou volla ry?

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my
As jy lag

(Kan ek saam in jou volla ry?)
Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my
As jy lag

Die dimpels op jou wange maak my mal
Dit laat my oor my eie voete val
Ja, die lyne om jou mond
Dit laat my hart se ritme draai
Ooh, jy weet jy bly my skattebol
Jy laat die bloed in my are stol
Net een kyk en jy kan my met 'n veer omwaai

Want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my, aha
Kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou volla ry?

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my
As jy lag

(Jy laat die bloed in my are stol
Net een kyk en jy kan my met 'n veer omwaai)

Want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my, aha
Kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou volla ry?
Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my
As jy lag

As jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my
As jy lag
Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my

'n Beter plek vir my
'n Beter plek vir my
As jy lag
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Juanita Records (3)

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Engel van my hart

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden