Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Dis Tyd songtekst

Je score:
Ek weet waar om weg te kruip
Hoe om die mure om my te bou
Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld
Aan die anderkant te hou

Te lank hier rondgedwaal
My woorde toegesluit
Daar’s ’n beter pad vir my
Ek weet ek moet hier uit

Dis tyd
Dis tyd vir ’n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar’s altyd kans vir ’n weer begin

Daar’s lig aan die buitekant
Dit lê en wag vir my
Ek weet hierdie dooie vuur in my hart
Moet weer nuwe lewe kry

Te lank teen myself baklei
Die waarheid toegesluit
Daar’s ’n beter pad vir my
Ek weet ek moet hier uit

Dis tyd
Dis tyd vir ’n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar’s altyd kans vir ’n weer begin

Dis tyd
Dis tyd vir ’n nuwe begin
Hier en nou
Sonder twyfel, sonder huiwering
Genoeg is genoeg
Hierdie oorlog in my hart is verby
Dis verby
Dis nooit te laat nie
Daar’s altyd kans vir ’n weer begin

O, dis nooit te laat nie
Daar’s altyd kans vir ’n weer begin
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Details:

Uitgegeven in: 2020

Taal: Afrikaans

Vertalingen: Duits

Komt voor op: Dis Tyd (2020)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden