Juan Boucher

Juan Boucher - Verloor Om Weer Te Wen songtekst

Je score:
Het jy ooit iemand so nodig
Die een wat by jou staan
Vasgevang in trane 
En dan niemand om af te vee

Somtyds is dit dalk die beste
Jy moet verloor om weer te wen
Om te huil maak niks meer reg nie 
Dis die seer wat jou weer leer

Het jy weer dieselfde fout gemaak 
Het jy geval en dit ontken 
Moet jy verloor om weer te wen 
Het jy weer gegryp toe jy moes raak 
En is jou hart en siel verskeur 
Is jy die een wat beter ken 
Moet jy verloor om weer te wen

Pikswart paaie word jou drome
Jy is bang om weg te loop
Niemand om terug te roep nie
Waar daar altyd iemand was

Hoeveel hel kan een mens deurgaan 
Kan besluite dit regmaak 
Weer is dit jou keuse 
Jy moet verloor om weer te wen

Het jy weer dieselfde fout gemaak 
Het jy geval en dit ontken 
Moet jy verloor om weer te wen 
Het jy weer gegryp toe jy moes raak 
En is jou hart en siel verskeur 
Is jy die een wat beter ken 
Moet jy verloor om weer te wen

Het jy weer dieselfde fout gemaak 
Het jy geval en dit ontken 
Moet jy verloor om weer te wen 
Het jy weer gegryp toe jy moes raak 
En is jou hart en siel verskeur 
Is jy die een wat liefde ken 
Moet jy verloor om weer te wen
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Gee Jou Hart 'n Breek (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden