John-Henry Opperman
Lucinda Neethling & John-Henry Opperman - Ons is ons (met John-Henry Opperman) songtekst
Je score:
Ek het hierdie jaar oud geword Maar langs jou stap ek weer kaalvoet rond As ek frons is jy altyd sag En jy kan my laat huil en laat lag Ek verlang weer na die maan Maak jou oë toe, ek kry jou daar Ons kan sing uit volle bors Ons moet sing want ons is ons Ek verlang weer na jou staar Maak jou oë oop, ek is daar Ons kan leef uit volle bors Ons moet leef want ons is ons Ek probeer my bes, ek sien jou Ek verstaan die dinge wat jou wakker hou In die stilte hoor ons mekaar In geraas het ons mekaar aanvaar Ek verlang weer na die maan Maak jou oë toe, ek kry jou daar Ons kan sing uit volle bors Ons moet sing want ons is ons Ek verlang weer na jou staar Maak jou oë oop, ek is daar Ons kan leef uit volle bors Ons moet leef want ons is ons Wat as ek blou is En jy is die lug En ek is veronderstel om jou in te kleur (Jy doen) En jy is veronderstel om my te omlyn (Ek probeer) Sodat die son so, deur ons albei kan skyn Ek verlang weer na die maan Maak jou oë toe, ek kry jou daar Ons kan sing uit volle bors Ons moet sing want ons is ons Ek verlang weer na jou staar Maak jou oë oop, ek is daar Ons kan leef uit volle bors Ons moet leef want ons is ons