Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel - Al lê die berge nog so blou songtekst
Je score:
Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Sy woorde sal ek steeds onthou Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Dan troos ek my aan die môrester Hey, hey, hey, hey Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Hier sit ek nou in pyn en smart Hey, hey, hey, hey Maar die moet julle darem weet (Hey) Maar die moet julle darem weet (Hey) Maar die moet julle darem weet (Hey) Sy woorde sal ek nooit vergeet (Hey) Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Sy woorde sal ek steeds onthou Hey, hey, hey