Jo Black

Jo Black - Bring die hoop weer terug songtekst

Je score:
Hoop, wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom
Hoop, wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uit kom

Hoop, dis die samesyn voor ’n wêreldbeker eindstryd
Hoop, dis die taal van ’n hart
Dis die gees van ’n man wat uitskree
Bring die hoop weer terug

Daar's ’n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug

Hoop, wat is hoop?
Dis as ons harte na mense terugdraai
Hoop, wat is hoop?
As jy struikel sal jy weer opstaan

Hoop, wees die hoop
Steek jou hande uit na mekaar
Hoop, dis ’n stem wat sê:
As jy moeg is, sal ek jou dra

Bring die hoop weer terug

Daar's ’n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug

Daar's ’n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug

So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Skepe (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden