Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - Hou my songtekst

Je score:

Over deze songtekst:

Daar waar die son gaan rus
Daar waar die maan opkom

Ek sien jou en sterre dans
En tog is jy nie meer daar
Nie meer daar

Hou my
Moet my hart nooit laat gaan
Soen my
Dis jou laaste kans

Sê my
Hoe laat ek jou gaan
Dra my in jou hart vir altyd saam

Nagte is so koud sonder jou
Herinnerings is soet
En ek onthou
Ek voel jou lyf nog hier styf teen my
Jou hart is koud
Dit is verby
Na hierdie nag

Hou my
Moet my hart nooit laat gaan
Soen my
Dis jou laaste kans

Sê my
Hoe laat ek jou gaan
Dra my in jou hart vir altyd saam

Hou my
Moet my hart nooit laat gaan
Soen my
Dis jou laaste kans

Ek vra jou: Sê my
Hoe laat ek jou gaan
Dra my in jou hart vir altyd saam
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Markon Records

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Die lewe is ´n liedjie (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden