Jay (ZA)

Jay (ZA) - Melanie songtekst

Je score:
Melanie, Melanie

Melanie, Melanie

Hoe vergeet 'n mens jou eerste soen?
Dis wat my kop vir my wou doen
Dis my hart wat jou nie los nie
Het ek nie so die tyd gemors nie?

Melanie
Kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie
Jy sê, jy sal dit vir my wys
Want hierdie keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Melanie

Ek wens jy kan dit vir my vra
Ek sal jou op my hande dra
Want jy bly nog steeds my grootste sonde
Jy smeer die sout terug in my wonde

Melanie
Kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie
Jy sê, jy sal dit vir my wys
Want hierdie keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie

Ek het verander, ek wens jy kon my glo
As 'n man 'n vrou lief het, dan maak hy so

Melanie
Kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie
Jy sê, jy sal dit vir my wys
Want hierdie keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Melanie

Kom sing vir my die harmonie
Melanie
Jy sê, jy sal dit vir my wys
Want hierdie keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Melanie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie
Jy sê, jy sal dit vir my wys
Want hierdie keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Solo

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden